Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here ‘n veilige vesting is; so iemand is soos ‘n boom  wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; ‘n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.  Jeremia 17:7 – 8

PITKOS

Elektroniese bydraes

Bedieninge

Sending

Senior Burgers

Kerkkantoor 081 810 8159